Twee hengelaars van Hoërskool Strand, Sean Cilliers en Luke Hayward, was verlede maand lede van die Westelike Provin­sie se o.16-span wat aan ’n interprovinsiale hengel­kompetisie in Kleinbaai deel­geneem het. Dit was die twee henge­laars se heel eerste deelname vir die WP-diepsee­hengelspan – en hulle het beslis ’n indruk gemaak deur ’n bronsmedalje in die junior afdeling huis toe te bring. Altesaam 11 spanne van vier provinsies het aan dié strawwe kompetisie deelgeneem.


Uitblinkers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article