Michelle Pretorius, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Strand, het ’n goue medalje in die Wes-Kaapse ronde van die Eskom-ekspo vir jong wetenskaplikes verwerf vir haar projek “Sticking with the ocean” in die afdeling vir ingenieurswese. Sy is gekies om die Wes-Kaap van Maandag 4 tot Vrydag 8 Oktober by die internasionale wetenskap-ekspo te verteenwoordig.Foto:


Uitblinker

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article