Hierdie vier vroue, wat lid is van die Stellenbosse Troubadours – ’n vereniging van oud-musiekonderwysers wat verlede jaar sy 82ste bestaans­jaar gevier het – het by ’n onlangse byeenkoms van die Helderberg Seniorsklub opgetree. Van links is Myrtle du Toit (sopraan), Olga Lindenberg (tjellis), Sandy Orchard (violis) en Mercia Theron (pianis en begeleier).


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article