Die Hoërskool Parel Vallei is trots op twee van sy talentvolle leerders wat as van die land se beste fietsryers bekroon is. Die gr.9-leerder Angeliq Coetzer (links) het Saterdag 17 en Sondag 18 April die eerste plek behaal in die jeugvroue-afdeling van die SA/WP XCO-bergfietsresies by Bloemendal. Nikalau Volsteedt (gr.8) het ook aan die byeenkoms in die subjunior-afdeling deelgeneem en die Saterdag derde plek behaal en Sondag ’n eerste plek.


Trap laat biesies bewe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article