Die bejaarde Jacob Solomons is in ’n brand, wat in die vroeë ure van Maandag (21 Februarie) by sy woonstel in die B1-woonblok uitgebreek het, dood. Dié voorval het nie net die 16 gesinslede van die 70-jarige patriarg en broodwinner beroof nie, maar ook die tweeslaapkamerwoonstel wat hul tuiste was, vernietig. V Lees die volle berig op bl. 2.
Tragedie tref gesin
|
Share this post:



