Francois Greyling, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Strand, is vir die SA Gazelle-toutrek­span gekies wat van 24 Augustus tot 1 September aan die klubkampioenskap in Kuala Lumpur, Maleisië, deelneem.


Toutrekkoning

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article