Zounica van der Merwe en Elandré Kemp van Hoërskool Strand is die naweek van 19 Julie in Johannesburg gekies om Suid-Afrika in die toutrek-wêreldkampioenskap van 4 tot 8 September in Dublin, Ierland, te verteenwoordig. Dié leerders het keer op keer bewys dat drome met harde werk en toewyding bereik kan word.


Toutrekkers op pad na Ierland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article