Dié drie atlete van Laerskool Lochnerhof, Neville Lloyd, Karmi Karsten en Llewellyn Hendriks, het hul provinsiale kleure in atletiek verwerf danksy uitstekende vertonings by Vrydag 28 en Saterdag 29 Februarie se WP-kampioenskap by die Coetzenburg-atletiekstadion. Neville het goud in o.10-verspring gewen, Karmi het goud vir o.10-gewigstoot gewen en Llewellyn silwer in die 200 m-hekkies vir o.13-seuns.Foto:


Tops op die atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article