Hoërskool Strand spog vanjaar met 14 A-gemiddeldes in die NSS-eksamen. Op ’n oggend gelaai met afwagting is die 14 A-kandidate voor die matriekgroep van 2020 aangekondig waarna die res van die matrikulante ook met groot opgewondenheid hul uitslae in ontvangs kon neem. Die skool se topleerder is Kimberley Katts (regs), wat ’n gemiddelde van 88,7% behaal het, sowel as sewe vakonderskeidings, gevolg deur Esterlie Maré (88% en sewe vakonderskeidings) en Mieke van der Merwe (85,6% en sewe vakonderskeidings).Foto:


Topleerder skool se trots

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article