Arno Schaake, ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Strand, het Sondag 17 Oktober aan die eindronde van die Nomads Cape Trials se provinsiale kampioenskap deelgeneem. Hoewel hy by ’n derde plek behaal het, het Arno algeheel in ’n tweede plek vir die 2021-seisoen in die intermediêre klas geëindig.


Topjaer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article