Die Thomas-familie van Strand, Somerset-Wes, Macassar en die Paarl het Menseregtedag verlede Maandag (21 Maart) met ’n spesiale familiereünie op die Knorhoek-landgoed in Sir Lowry’s Pass gevier. Die saamtrek het oud en jonk bymekaar gebring om familiebande weer aan te wakker. Goeie geselskap, kos en aktiwiteite het gesorg vir ’n gesellige dag. Die Thomasse sien uit na hul volgende samekoms.


Thomas-familie kuier saam op plaaslike landgoed

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article