Die o.11 A-tennisseuns van Laerskool De Hoop het aan ’n toernooi by die Paarl Primêr-seunskool deelgeneem en tot die eindstryd deurgedring. Die span het teen Laerskool Eikestad gespeel en vasgeval en die silwer medalje verower. Die spanlede is Juvan Weyers, Conner Marais, Christiaan Fouché, Joshua Coetzee, Lloyd Patterson en Manie Coetzee. De Hoop-tennis word deur HVM Ouditeure en Rekenmeesters geborg. Foto:


Tennisseuns wen silwer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article