The vibrant Youth Day celebration at Voortrekker Park in Strand, co-hosted by Boland Islamic Council Women’s League and SOUP under the theme “For the Youth, by the Youth – Teamwork…
Die tienerseun, wat toerekingsvatbaar bevind is na sielkundige evaluasie, sal op Woensdag 25 Junie in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn vir die grusame moord op 16-jarige Deveney Nel, terwyl die gemeenskap…
Die skrywer deel sy hartseer oor die verlies van sy pa en sy herinneringe aan hom.
The 36th AVBOB FCJ Excellence Awards received 538 entries, showcasing the significance of community journalism in South Africa.
Die 16-jarige Razeen Rhoda van Strand Sekondêr reageer op ‘n viral video waarin hy met ‘n wetstoepassingsbeampte in ‘n stoeiery betrokke is.
Vyf tieners, vermoedelik bendelede, het Rusthof Primêre Skool betree en die skoolhoof met ‘n vuurwapen gedreig. Die buurtwag sal nou daar patrolleer.
Community leaders received Civic Awards from Subcouncil 8 for their vital role in storm relief efforts that helped rebuild affected areas.
About 100 people with 50 vehicles participated in a joint mass visibility patrol organised by Victoria Park Neighbourhood Watch, bringing together multiple neighborhood watches, security companies, and police officers for…
Die Stad Kaapstad het nog 29 huise aan begunstigdes oorhandig as deel van die R800 miljoen Macassar-mega-behuisingsprojek wat uiteindelik 2,469 behuisingsgeleenthede sal bied, met fase 1 se 605 eenhede wat…