Cherilies Grobler, ’n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand en ’n ywerige varswaterhengelaar, is lid van die Westelike Provinsie se o.19-meisiespan wat van Saterdag 10 tot Woensdag 14 Desember aan die Suid-Afrikaanse Varswaterhengel-kampioenskap sal deelneem.


Sy katrol die pryse in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article