Die nuwe gr.1-leerders aan Somerset-Wes Primêre Skool is Maandagoggend (15 Februarie) deur die skool se gelukbringer, Husky, verwelkom. Opgewonde om die nuwe hoofstuk aan te pak, is agter Rebecca van der Heyde en Lunathi Mkuku. Voor is Athandwa Mntabeko, Chloe Reid, Nikolai Steenkamp.


Summies’ newbies happy to start school

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article