Die o.7C-netbalspanne van Somerset-Wes Primêre Skool (SWPS) en Laerskool Hendrik Louw het mekaar vroeër vanmiddag (Woensdag 22 Junie) die stryd aangesê. In ‘n vriendskaplike wedstryd van vuurwarme netbal-aksie, het SWPS as wenners geseëvier. Die besoekers het met 9-1 gewen.

Jamey Gordon

SWPS se Kylie-Grace Bowers het uitgebling as doel

SWPS se Kylie-Grace Bowers het uitgeblink as doel en keer bo keer die bal deur doelnet geskiet.

Hier is die wenspan! Van links is Thea Moodley, Je

Hier is die wenspan! Van links is Thea Moodley, Jenna Oostendorp, Mila Jacobs, Azingce Ncobo, Kylie-Grace Bowers, Gemma Gordon en Amila Novokoza saam met skeidsregter Tatum Jooste. 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article