Hoërskool Strand se nuutste Suidooster-skoolkoerant is propvol lekkerlees-nuus oor die afgelope kwartaal se aktiwiteite. Die foto is by ’n oorhandigingsgeleentheid van die koerant geneem. Bo is Jean le Roux (hoof van die bladuitleg-span), Michelle Pio (bladuitleg), Ronado Phillips (subredakteur), Michelle Olivier (redakteur) en Danie Malan, hoof van Hoërskool Strand. Die aanlynkoerant is op die skool se webblad beskikbaar.Foto:


‘Suidooster’ woeker by Arende

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article