Oefen jou breinspiere met hierdie uitdagende, logiese kopkrapper.

DistriksPos publiseer elke week twee Sudoku-raaisels waarmee jy jou oplossingsvermoë kan toets.

Die moeilikheidsgraad van die raaisels dek alle vaardigheidsvlakke.

Oplossings vir Week 185 se raaisels, wat in die uitgawe van Donderdag 17 Februarie gepubliseer is, verskyn hieronder.

Vandeesweek se oplossings sal in aanstaande week se koerant – die uitgawe van Donderdag 3 Maart – gepubliseer word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article