Jerwin Stephanus, die heelagter van Strand Sekondêr se o.19A-rugbyspan, probeer uit die kloue van Junaid Bassadien van Hoërskool Bergvliet ontsnap tydens ‘n Westelike Provinsie-rugbyunie-hoërskoolwedstryd in Bergvliet die afgelope Saterdag (17 Mei). Die besoekers van die Helderberg-kom het ‘n goeie vertoning gelewer en veggees gewys, maar het die naelbytwedstryd met ‘n enkele punt (19-18) verloor. Foto: Rashied Isaacs

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article