Leani van der Merwe (regs), hokkie-organiseerder by Hoërskool Strand, was die naweek van Saterdag 13 Julie een van twee skeidsregters wat die meisiespanne se eindstryd by die Kaapstadse internasionale-hokkiefees behartig het. By haar staan is Petra Jonker, die ander skeidsregter by dié wedstryd.


Strand-onnie bobaas-blaser

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article