Die kleure-oorhandiging vir Boland-muurbal is verlede Vrydagaand by Hoër Jongenskool Paarl gehou. Ryk Neethling het as motiveringspreker opgetree en die sertifikate oorhandig. Die volgende leerders van Hoërskool Strand het Bolandkleure vir muurbal by die geselligheid gekry: Danelie Pienaar, Aneldi Morkel, Elana Hay, Ryk Neethling, Ané Braasch, Charl Morkel en Ian Ter Haar.Foto:


Strand-muurbal kook!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article