Louie Smit, ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Strand, is ’n trotse karate-medaljewenner.


Louie Smit, ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Strand, het verlede naweek (Saterdag 1 Junie) silwermedaljes vir sy karateprestasies gewen.

Hy het aan die kata en kumite by die JKA SA en College of the Openhand National Elite and Novice se kampioenskap by die Beaulieu-kollege in Johannesburg deelgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article