Junbukan Dojo-studente het onlangs hul gradering ondergaan. Die suksesvolle studente het na afloop van die gradering nuwe gordels en sertifikate ontvang. Junbukan Dojo is geleë in die Strand-buurtwagsaal in Masonicstraat, Strand. Klasse word Maandae en Donderdae van 18:00 tot 19:30 gehou. Belangstellendes kan sensei Stefan Koekemoer per Whatsapp by 079 849 5291 kontak.

Credit: SYSTEM

Strand-karatekas opgegradeer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article