Die Hoërskool Strand spog met agt atlete wat dié naweek aan die Wes-Kaap-atletiekkampioenskap deel­geneem en baie goed gevaar het. Agter is Adriaan Kennedy (bronsmedalje, 400 m-hekkies vir seuns o.19), Dewald de Koker (bronsmedalje, 400 m vir seuns o.19) en Christopher Smit (bronsme­dalje, hamergooi vir seuns o.15). Voor is Caitlin Isaacs (silwermedalje, 200 m en bronsmedalje, 100 m vir meisies o.17), Anél Swart (vierde, hamergooi vir meisies o.17), Kristin Meyer (silwermedalje, 10 000 m stap vir meisies o.19), Enya Scholtz (sewende, hamergooi vir meisies o.19) en Marli Botha (silwer­medalje, hamergooi vir meisies o.17).


Strand-atlete presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article