Derik Nortjé, ’n gr. 10-leerder aan Hoërskool Strand, het na afloop van vanjaar se Helderberg-eisteddfod die Sprankelster-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Afrikaans-drama-afdeling asook die Blue Diamond-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Engels-drama-afdeling verower.


Sprankel by eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article