Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Geen keer aan Berge
Vir die Lulu Boys is dié verlies nie net ‘n nederlaag op die telbord nie, maar ook ‘n harde herinnering aan die werklikheid van hul huidige posisie op die punteleer.
-
Raithby Universals remain unbeaten
RU dominated with tries by Botto, Jason Pichardy, Duraan Oryan, Imerhaan Flaendorp, Ralwin Smith, Freddy van Zyl and Leighton Lombaard, while Manuel added two successful conversions to the scoreboard.
-
PHOTOS: Orca Harbour2Harbour swim draws hundreds to open water
The annual Orca Harbour2Harbour swim attracted hundreds of swimmers, spread across swim distances of 1,6 km, 3 km and 4 x 400m relay.
-
Strand Sekondêr verloor net-net
Strand Sekondêr se heelagter, Jerwin Stephanus, in aksie tydens ‘n spannende Westelike Provinsie-rugbywedstryd verlede Saterdag waar die Helderberg-span, ten spyte van hul goeie veggees, vasgeval het.
-
Sir Lowrians looi Leopards
Die veld in Gordonsbaai was ietwat glibberig weens oornag- en vroegoggendreën, wat die hantering van die bal soms bemoeilik het, maar die weer het goed gehou tydens die wedstryd en…
-
Warrior Weekend skenk geld aan HS Grabouw
Die skilderagtiges roetes in en om Grabouw het lewe gekry toe families, fietsryers en buitelugliefhebbers op Saterdag 12 en Sondag 13 April vir die Weekend Warrior: Grabouw, ‘n twee-dagse viering…
-
Dapper Lulu Boys laat Ikeys amper sink
Die Lulu Boys van St George’s-rugbyklub het in ‘n kragmeting wat in die jaarboeke van klubrugby aangeteken sal word op Saterdag 3 Mei die verdedigende Varsity Cup-kampioen, die Universiteit van Kaapstad (Ikeys), tot die…










