Roland Swanepoel, ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Strand, het in September aan die Suid-Afrikaanse liggaamsbou-kampioenskap deelgeneem en goed presteer. Hy is onlangs ingelig dat hy vir die Suid-Afrikaanse span gekies is, wat in Oktober 2023 in Manchester, Engeland, aan die INBA Pro/Am-wêreldkampioenskap gaan deelneem.


Spiertier op pad na Engeland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article