Die o.12A-netbalspan van Laerskool De Hoop het Saterdag 7 September aan die netbaltoernooi vir Kaapse laerskole in Kuilsrivier deelgeneem. Dié span het in die vierde plek geëindig nadat hulle die bronsmedalje met slegs een doel gemis het. Die span is Mariaan Bruwer, Wanita Volschenck, Tihanna le Roux, Annerie Griesel, Carlin Keuzenkamp, Lineke van Zyl, Mila Bester, Grace Wagner, Monique Jansen van Rensburg (afrigter) en Jana Lombard. De Hoop se netbal word met trots deur De Helderbosch KwikSpar geborg. Foto: Jan van Zyl/DH Media


Span vaar goed by toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article