Die maats Carlu Serfontein (links) en Keanu Stevens het dit ongelooflik baie geniet om die ruimtevaarder dr. Sian Proctor in lewende lywe te ontmoet. Die seuns was die twee gelukkige jong DistriksPos & Helderberg Gazette-lesers wat twee dubbelkaartjies vir Proctor se praatjie verlede Donderdag (8 Augustus) by Somerset College gewen het (“Step into space,” DistrictMail & Helderberg Gazette, 7 August). “Dit was so lekker om ’n regte astronautte ontmoet. Ek het dit so geniet omdat ek ’n space nerdis. Baie, baie dankie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article