Mi-ly van der Merwe, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool De Hoop, het goeie prestasies by die SSA Vlak2-swemkampioenskap behaal. Dié o.11-swemmer het eerste plekke in die 50 m-vryslag en 50 m-rugslag behaal, asook tweede plek in die 100 m-vryslag en derde plek in die 50 m-vlinderslag.Foto:


Soos vis in die water

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article