Donné Oosthuizen hardloop voor in die meisies- o.19-200 m met Lisa van Wyk kort op haar hakke.Foto’s: Leila Schwartz


Damian Raddyn mik hoog in die o.14-verspring vir seuns.

Jade Gie in aksie tydens die o.19-dogtershoogspring.

Arende pronk op die paviljoen, pragtig in hul Formule 1-uitrustings.

Haydriane Pietersen ’n kortkop voor Eduan Nortjé in die seuns-o.15- 100 m-hekkies.

Dirigent Marconette Els in passievolle dansaksie.

Rohan Bezuidenhout maak die Arende trots en seil hoog oor die dwarslat in die seuns-o.17-hoogspring.

Leané Botha met haar deelname in die dogters o.15 200 m.

Emma Verster in die wegspringblokke dogters o.15 100 m.

Mienke Engelbrecht lyk die part in die dogters o.14 skyfwerp.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article