Die Helderberg-tak van Solidariteit Helpende Hand het Wêreld-outismedag (Woensdag 2 April) herdenk deur ‘n bederfdag by die Aanhou-Wen-sentrum in Somerset-Wes aan te bied. Die sentrum is ‘n huisves vir individue met verskeie gestremdhede, insluitend outisme. Marinda Bishop voorsitter van die Helderberg-tak sê die fokus van die dag was op outisme en bewusmaking rondom die unieke uitdagings wat daarmee gepaard gaan. Die Solidariteit Helpende Hand span wat die dag spesiaal vir die inwoners van die Aanhou-Wen-sentrum gemaak het, (agter) Wesmé Muller, (voor) Yvonne Blom (sekretaresse), Marinda Bishop (voorsitter) en Marilize de Vaal.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article