Die jaarlikse Afrikaans-olimpiade is vanjaar die eerste keer aanlyn geskryf. Altesaam 32 senior leerders (foto) van die Hoërskool Parel Vallei het vir die olimpiade ingeskryf. Die leerders se uitslae was direk ná die voltooiing van die drie uur lange vraestel beskikbaar. Hanna van Zyl (Afrikaans huistaal) en Nerise Malan (Afrikaans eerste addisionele taal) was die voorste PV-leerders onder die senior leerders wat aan die olimpiade deelgeneem het.Foto:


Slim in Afrikaans!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article