Dr. G.J. Joubert Primêre Skool in Strand het Woensdag 5 Februarie sy 110de herdenking gevier met leerders, onderwysers en afgetrede personeellede wat die viering in die skoolsaal bygewoon het. Genivieve Maans en Reginine Daars, twee provinsiale trompoppies van die skool, het die skool- en landsvlag in die skoolsaal gedra.Foto’s: Phiwo Mothemela


Skool vier verjaardag met kleur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article