Atlete van Laerskool De Hoop het Woensdag 26 Februarie aan die Eikestad se prestige-atletiek­byeenkoms deelgeneem wat deur Laerskool Eikestad aangebied is. Leerders van o.7 tot o.13 het hul staal by die Coetzenburg-stadion gewys. Die Nashua Winelands De Hoop-atletiekspan is aangewys as die algehele wenner van die byeenkoms. Abri du Plessis (afrigter), Ben Myburgh, Christian Grobler, Anmari Grobler, Mariaan Bruwer, Tomily Haupt, Rebecca Badenhorst en Jannes van Niekerk (afrigter) is in hul noppies oor dié prestasie. Voor ontvang Mila Bester die trofee van Henk Weyers (hoof van Laerskool Eikestad).Foto:


Skool in sy noppies oor prestasie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article