Die Hoërskool Parel Vallei het aan die einde van September met sy dramaproduksie Die Susterskap aan die Silwervaring-kunstefees deelgeneem en drie top- toekennings verwerf. Van links is die gr. 12-leerder Zané Habig wat as die fees se beste aktrise aangewys is, PV se kultuurhoof, Darryl Spijkers, wat die toekenning vir beste regisseur gewen het, en die gr. 11-leerder Doline Havinga wat erkenning geniet as beste ondersteunende aktrise.Foto:


Skool blink uit op dramaverhoog

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article