Die 2024-matriekklas van die Hoërskool Valsbaai in Strand het vir die 19de opeenvolgende jaar ’n 100%-slaagsyfer behaal nadat al 14 kandidate toelating tot ’n universiteitskursus verkry het. Die skool het 12 voltydse kandidate en twee deeltydse kandidate gehad wat verlede jaar die Nasionale Seniorsertifikaat (NSS) -eksamen geskryf het. Die gr. 12-klas se gemiddelde was 67,5%. Teagan Bender (foto) was die topleerder van die Hoërskool Valsbaai. Sy het ’n gemiddelde van 92% behaal, met onderskeidings in al ses vakke – Engels huistaal 86%

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article