Die plaaslike Shihan Gert Kotzee sê hy hoop hy laat ‘n mooi nalatenskap terwyl hy hom gereed maak om die land van Oom Sam in Julie aan te pak. Kotzee het die geleentheid gekry om die Suid-Afrikaanse gevegskuns-styl “Ring Contact Fighting Arts” (RCFA) in Florida, VSA, te ontwikkel. RCFA is in 1984 gestig en die Shihan het in 1987 aangesluit. Hy het in 2019 van Gauteng af na die Helderberg verhuis om die styl in die Wes-Kaap op te stel. Tydens sy verbly het hy liefgeword vir die skoonheid van Gordonbaai en Strand, waar hy sy klasse aangebied het. Hy het sy merk gemaak deur twee RCFA-instrukteurs in die Helderberg op te lei. Kotzee sê hy gaan die Suid-Afrikaanse veggees met hom saamneem wanneer hy Amerika toe vertrek. Credit: Barend Williams

Die plaaslike Shihan Gert Kotzee sê hy hoop hy laat ‘n mooi nalatenskap terwyl hy hom gereed maak om die land van Oom Sam in Julie aan te pak. Kotzee het die geleentheid gekry om die Suid-Afrikaanse gevegskuns-styl “Ring Contact Fighting Arts” (RCFA) in Florida, VSA, te ontwikkel. RCFA is in 1984 gestig en die Shihan het in 1987 aangesluit. Hy het in 2019 van Gauteng af na die Helderberg verhuis om die styl in die Wes-Kaap op te stel. Tydens sy verbly het hy liefgeword vir die skoonheid van Gordonbaai en Strand, waar hy sy klasse aangebied het. Hy het sy merk gemaak deur twee RCFA-instrukteurs in die Helderberg op te lei. Kotzee sê hy gaan die Suid-Afrikaanse veggees met hom saamneem wanneer hy Amerika toe vertrek. Foto: Barend Williams Credit: Barend Williams

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article