“Navraag is by die verdagte se huis gedoen, waar inligting ontvang is dat die verdagte moontlik op pad is na Korrektiewe Dienste in Somerset-Wes. Greeff het toe beamptes ingespan wat hom bygestaan ??het om die verdagte op te spoor. Hulle het dadelik na Korrektiewe Dienste in Somerset-Wes gegaan, waar hulle gevind het die verdagte word deur lede van Korrektiewe Dienste aangehou nadat hy met sy parool begin het. Die verdagte is glo op Valentynsdag op parool vrygelaat. Hy is egter aangekeer nadat hy in besit van die gebuite selfoon gevind en deur die Macassar-polisie vasgetrek is.”
Selfoon teruggekry, vermeende rower vasgetrek
|
Share this post:

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

