Wihanri Verster van Durbanville was verlede naweek op pad na Hermanus vir ’n welverdiende ruskansie en het hierdie reënboog Sondag (25 Junie) midde die erge wind en reën afgeneem. “Ons was op die N2 op pad ná die Sir Lowry’s-bergpas toe die sonnetjie deurbreek. Dit is die eerste volronde reënboog wat ek nog gesien het!” Die foto is aan die voet van die bergpas geneem.Foto: Wihanri Verster

Seldsame en skaars reënboog buite Strand

Wihanri Verster van Durbanville was verlede naweek op pad na Hermanus vir ’n welverdiende ruskansie en het hierdie reënboog Sondag (25 Junie) midde die erge wind en reën afgeneem. “Ons was op die N2 op pad ná die Sir Lowry’s-bergpas toe die sonnetjie deurbreek. Dit is die eerste volronde reënboog wat ek nog gesien het!” Die foto is aan die voet van die bergpas geneem.Foto: Wihanri Verster

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article