Jordan Wynne-Vaaltyn, ’n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, het Saterdag 31 Oktober aan die Puma School of Speed-atletiekbyeenkoms in die Dal Josafat-stadion in Paarl deelgeneem en ’n silwermedalje in die 110 m-hekkies vir o.17-seuns verower.


Seil oor die hekkies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article