Jean Volschenk, die o.13A-rugbykaptein en agtsteman van Laerskool De Hoop, is vir die Westelike Provinsie se o.13B-Cravenweek-rugbyspan gekies. Dié span neem in die Julie-skoolvakansie aan die o.13-Cravenweek-rugbytoernooi by die Hoërskool Monument in Krugersdorp deel. De Hoop-rugby word deur Emerge Queue geborg.Foto: Danie Basson/DH Media

Uitblinker wys sy slag op rugbyveld

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article