Miquette Eloff (middel), ’n gr. 9-leerder aan die Hoëskool Parel Vallei, het die tweede agtereenvolgende jaar daarin geslaag om die tweetalige redenaarsafdeling vir gr. 9-leerders van die Radikale Redenaarskompetisie te wen. Miquette het verlede jaar dieselfde afdeling gewen en was ook die naaswenner van die Afrikaanse redenaars. In vanjaar se kompetisie is nuwe kategorieë soos eksperimentele redenaars en die radikale leesfees ook gestig, en die PV-leerders Nina Strydom (gr. 8

PV-leerders kán kibbel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article