Alexander Smit, ’n gr.11-leerder aan die Hoërskool Strand en uitblinker in twee- en driekamp, het Sondag 24 Oktober aan die UIPM Biathle en Triathle National Tour by Somerset Collage deelgeneem en ’n bronsmedalje vir o.19-seuns in driekamp verower.

Presteer in driekamp

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article