Laerskool De Hoop het erekleure vir kultuur aan dié ses leerders toegeken. Agter is Heidi Bahlmann (kuns), Chad Botha (klavier) en Lisa Kriel (koor). Voor is Liané van Hoogstraaten (koor), Janka Strauss (koor) en Annarie Griesel (klavier).Foto: A du Plessis/DH Media

Kultuur vloei deur hul are

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article