Chris Langeveld en Michelle Olivier, leerders aan Hoërskool Strand, het na die Westelike Provinsie-skaakproewe deurgedring nadat hulle goed presteer het in die proewe van die Oos-metropool. Chris het in die vyfde plek vir o.19-seuns geëindig en Michelle het ’n silwermedalje in die o.19-meisiesafdeling verower.

Hulle vaar goed in skaak

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article