Armin du Plessis, ’n leerder aan Hoërskool Strand, het Saterdag 17 Augustus aan die Wes-Kaapse gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Armin het sy slag in tuimel en trampolien gewys en met drie goue medaljes weggestap. Hy is ook as lid van die Wes-Kaapse gimnastiekspan gekies om aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Spele in Kaapstad deel te neem.

Goud vir Armin

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article