Saskia McDilling, ’n gr. 10-leerder aan die Hoërskool Strand, het in die sangkompetisie by die Hart van die Helderberg-fees die afdeling vir sangers 14 jaar en ouer gewen. Dié talentvolle jong sangeres het Saterdag 30 April op die verhoog by die Laerskool Hendrik Louw in Strand vir die alombekende Juanita du Plessis geopen en ’n geldprys en ’n professionele stemopname gewen.


Saskia dalk volgende Juanita

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article