Rusthof Sekondêre Skool se trompoppies het Saterdag 12 April die vierde plek behel in die Eerste Prestige-kompetisie in Paarl. Dit was die skool se eerste optrede nadat trompoppies vanjaar weer as ‘n buitemuurse aktiwiteit by die skool aangebied is. Die kompetisie van die Boland-trompoppie-en- rasieleiersvereniging is by die Williams Lloyd Primêre Skool gehou en die meisies van Strand wou in Paarl ‘n punt bewys. Met minder as vier maande se oefening en ‘n vierde plek in die kompetisie het dié Strandse hoërskool net ‘n voorsmakie van hul talent gewys en voel baie lê nog voor.

Die Rusthof Sekondêr Trompoppies Komitee was in Januarie van jaar gestig om trompoppies as ‘n buitemuurse aktiwiteit by die skool aan te bied. Die komitee (van link) Lizelle Carolous, Ashley Brown, Mache Swart, Ve-younniffer Lategan, A-Isha Sultan en Sonja Seale.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article