Emma Dafel, ’n gr.8-leerder aan die Hoërskool Parel Vallei, het vanjaar aan die radikale-, interskole- en podiumpret-redenaarskompetisies deelgeneem en na al drie kompetisies se nasionale eindrondes deurgedring. Sy het ook aan die ATKV-digitale redenaarskompetisie deelgeneem en ’n A-simbool-sertifikaat by dié kompetisie gekry.Foto:


Redenaars sê hul sê tydens die pandemie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article